Horisontaal

'n Waterpas word gebruik om te bepaal of iets horisontaal is.

'n Vlak of 'n lyn is horisontaal wanneer dit 'n "konstante hoogte" het. Mens sê dat 'n voorwerp, soos 'n pyp of 'n dak, horisontaal is wanneer hy parallel met die horisontale vlak lê. Die horisontale vlak is reghoekig aan die vertikaal. Daar bestaan eintlik verskillende formele definisies van 'n horisontale vlak.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy