Idool van Sjigir

Die houtbeeld dateer van 11 500 jaar gelede en was moontlik aanvanklik hoër as 5 m.

Die Idool van Sjigir (Russies: Шигирский идол, Sjigirski idol), of Sjigirbeeld, is sover bekend die oudste houtbeeld in die wêreld[1][2] en is in die Mesolitikum gemaak, kort ná die einde van die laaste glasiale tyd.[3] Die hout waaruit dit gekerf is, is sowat 11 500 jaar oud.[4][5]

Die beeld word ten toon gestel in die Swerdlofsk-streeksheemkundemuseum in Jekaterinburg, Rusland.[6]

  1. Понизовкин, Андрей (September 2003). Куда шагал Шигирский идол? (PDF). Наука Урала (in Russies). No. 20–2003 [848]. Russiese Wetenskapakademie. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 5 Maart 2016. Besoek op 8 Junie 2020.
  2. Waugh, Rob (29 Augustus 2015). "Mysterious Russian Statue Is 11,000 Years Old - Twice As Old As The Pyramids" (in Engels). Yahoo News. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Junie 2020. Besoek op 30 Augustus 2015.
  3. "Is this the original face of god?". NewsComAu (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Mei 2020. Besoek op 25 Mei 2018.
  4. Geggel, Laura (25 April 2018). "This Eerie, Human-Like Figure Is Twice As Old As Egypt's Pyramids". Live Science (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Desember 2019. Besoek op 28 April 2018.
  5. Liesowska, Anna (26 Augustus 2015). "Shigir Idol is oldest wooden sculpture monument in the world, say scientists" (in Engels). The Siberian Times. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 September 2019. Besoek op 31 Augustus 2015.
  6. Petricevic, Ivan (28 November 2014). "The Shigir Idol, A Wooden Statue Twice As Old As The Pyramids Of Egypt" (in Engels). Ancient-code.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Maart 2020. Besoek op 2 Desember 2014.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy