Irenaeus van Lyon

Irenaeus van Lyon

'n Gravure van Sint Irenaeus, biskop van Lugdunum in Gallië (nou Lyon, Frankryk)
Heilige
Gebore 130, Smyrna, Klein-Asië (nou Izmir, Turkye)
Sterfte 202, Lugdunum, Gallië (nou Lyon, Frankryk)
Vereer in Anglikaanse Gemeenskap, Assiriese Kerk van die Ooste, Oosters-Ortodokse Kerk, Lutheranisme, Oriëntale Ortodoksie, Rooms-Katolieke Kerk
Feesdag 28 Junie (Rooms-Katolieke Kerk, Anglikaanse Gemeenskap); 23 Augustus (Ortodokse en Oosterse Kerke)

Irenaeus[1] (130 - 202) was die eerste groot teoloog en kerkvader na die apostels. Hy het die Christelike versoeningsleer geformuleer wat tydens die konsilie van Nicea as grondslag vir die Christendom aanvaar is. Die grootste deel van die geloofsbelydenis van Nicea is ook deur hom geskrywe. Hy het homself beywer vir die bestryding van ketterye, veral die gnostisisme.

  1. Irenaeus, Saint. (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy