Irkoetsk-oblast

Irkoetsk-oblast
Иркутская область
Die ligging van Irkoetsk-oblast in Rusland.
Die ligging van Irkoetsk-oblast in Rusland.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Federale distrik Siberiese
Ekonomiese streek Oos-Siberiese
Stigting 26 September 1937
Regering
Hoofstad Irkoetsk
Leier Sergei Jerosjtsjenko
Amp Goewerneur
Wetgewer Wetgewende Vergadering
Bevolking
Sensus 2010
Totaal 2 428 750
Volgorde 20ste
Digtheid 3,16/km²
Stedelik 79,6%
Plattelands 20,4%
Statistiek
Oppervlakte 767 900 km²
Volgorde 5de
Tydsone UTC+09:00
Registrasienommer 38
Amptelike tale Russies
Webtuiste http://www.govirk.ru/
Wapen en vlag
Portaal  Portaalicoon   Rusland

Irkoetsk-oblast (Russies: Ирку́тская о́бласть, Irkoetskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Siberiese Federale Distrik in die stroomgebied van die Angara-, Lena- en Nizjnjaja Toengoeskarivier. Die hoofstad is Irkoetsk. Die oblast het in 2010 ’n bevolking van 2 428 750 gehad.[1]

  1. Russiese Staatstatistiekdiens (2011). "Всероссийская перепись населения 2010 года. Том 1; Russiese Bevolkingsensus 2010, Vol. 1" (in Russies). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2020. Besoek op 29 Junie 2012.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy