Iwanowo-oblast

Iwanowo-oblast
Ивановская область
Die ligging van Iwanowo-oblast in Rusland.
Die ligging van Iwanowo-oblast in Rusland.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Federale distrik Sentrale
Ekonomiese streek Sentrale
Stigting 11 Maart 1936
Regering
Hoofstad Iwanowo
Leier Pawel Konkof[1]
Amp Goewerneur
Wetgewer Oblast-doema
Bevolking
Sensus 2010
Totaal 1 061 651
Volgorde 49ste
Digtheid 48,7/km²
Stedelik 80,9%
Plattelands 19,1%
Statistiek
Oppervlakte 767 900 km²
Volgorde 73ste
Tydsone UTC+04:00
Registrasienommer 37
Amptelike tale Russies
Webtuiste http://www.ivanovoobl.ru/
Wapen en vlag
Portaal  Portaalicoon   Rusland

Iwanowo-oblast (Russies: Ива́новская о́бласть, Iwanowofskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Sentrale Federale Distrik en die hoofstad is Iwanowo. Dit het in 2010 ’n bevolking van 1 061 651 gehad.[2]

Die Wolgarivier vloei deur die noordelike deel van die gebied.

  1. (ru) Amptelike webtuiste van die regering van Iwanowo-oblast. Pawel Konkof Geargiveer 13 Desember 2011 op Wayback Machine
  2. Russiese Staatstatistiekdiens (2011). "Всероссийская перепись населения 2010 года. Том 1; Russiese Bevolkingsensus 2010, Vol. 1" (in Russies). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2020. Besoek op 29 Junie 2012.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy