James Leonard Brierley Smith

J.L.B. Smith
Smith met die tweede selakant ooit gevang.
Gebore
James Leonard Brierley Smith

26 Oktober 1897
Sterf7 Januarie 1968
NasionaliteitSuid-Afrika
BeroepIgtioloog
Bekend virIdentifiseer die selakant
EggenootHenrietta Cecile Pienaar (1922-1937)
Margaret Mary Macdonald (1938-sy dood)
Kinders3, insluitend William Smith
Ouer(s)Joseph Smith en Emily Ann Beck

James Leonard Brierley Smith (26 Oktober 18977 Januarie 1968), meer bekend J.L.B. Smith, was 'n Suid-Afrikaanse igtioloog, organiese skeikundige en professor. Hy het bekend geword toe hy die selakant geïdentifiseer het. Daar is vroeër geglo dat die Selakant reeds uitgesterf het. Hy het verskeie publikasies die lig laat sien waarvan SMITHS' SEA FISHES die bekendste is.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy