Jan Brand

Johannes Henricus Brand
Jan Brand

Ampstermyn
2 Februarie 1864 – 14 Julie 1888
Voorafgegaan deur M.W. Pretorius
Opgevolg deur F.W. Reitz

Persoonlike besonderhede
Gebore 6 Desember 1823
Kaapstad, Kaapkolonie
Sterf 14 Julie 1888 (op 64)
Bloemfontein, Oranje-Vrystaat
Eggenoot/-note Johanna Sibella Zastron
Alma mater Suid-Afrikaanse Kollege, Universiteit van Leiden
Professie Prokureur, Opvoedkundige
Religie Nederduits Gereformeerd

Sir Johannes Henricus Brand, GCMG (algemeen bekend as Jan Brand en soms as John Henry Brand) (6 Desember 1823, Kaapstad – 14 Julie 1888, Bloemfontein) was 'n Suid-Afrikaanse prokureur en politikus en die vierde Staatspresident van die Oranje-Vrystaat, van 2 Februarie 1864 tot en met sy dood in 1888. Sy leuse was "Alles sal regkom as elkeen sy plig doen".[1]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy