Jaroslawl

Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Jaroslawl-oblast.
Jaroslawl

Ярославль
Stad
'n Straat in Jaroslawl
'n Straat in Jaroslawl
Vlag van Jaroslawl
Vlag
Wapen van Jaroslawl
Wapen
Die ligging van Jaroslawl-oblast in Rusland
Die ligging van Jaroslawl-oblast in Rusland
Jaroslawl is in Rusland Jaroslawl-oblast
Jaroslawl
Jaroslawl
Die ligging van die stad Jaroslawl in die oblast
Koördinate: 57°38′0″N 39°53′0″O / 57.63333°N 39.88333°O / 57.63333; 39.88333
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedJaroslawl-oblast
Stigting1010
Stadstatus1010
Regering
 • TipeStad-okroeg
 • BurgemeesterJewgeni Oerlasjof
Oppervlak
 • Totaal205,37 km2 (79,29 vk. myl)
Hoogte
100 m (300 ft)
Bevolking
 • Totaal599 169
 • Digtheid2 880/km2 (7 500/vk. myl)
TydsoneUTC+04:00 (MSK)
Poskode
1500xx
Skakelkodes7 4852
Webwerfcity-yar.ru

Jaroslawl (Russies: Ярославль) is ’n stad in Rusland sowat 250 km noordoos van Moskou. Dit is die administratiewe hoofstad van Jaroslawl-oblast. Die historiese deel van die stad, ’n Unesco-wêrelderfenisgebied, is geleë by die samevloei van die Wolga- en die Kotorosl-rivier.

Die stad het ’n bevolking van 599 169 (2013-sensus).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy