Jaroslawl-oblast

Jaroslawl-oblast
Ярославская область
Die ligging van Jaroslawl-oblast in Rusland.
Die ligging van Jaroslawl-oblast in Rusland.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Federale distrik Sentrale
Ekonomiese streek Sentrale
Stigting 11 Maart 1936
Regering
Hoofstad Jaroslawl
Leier Sergei Wachroekof[1]
Amp Goewerneur
Wetgewer Oblast-doema
Bevolking
Sensus 2010
Totaal 1 272 468
Volgorde 39ste
Digtheid 34,96/km²
Stedelik 82,2%
Plattelands 17,8%
Statistiek
Oppervlakte 36 400 km²
Volgorde 60ste
Tydsone UTC+04:00
Registrasienommer 76
Amptelike tale Russies
Webtuiste http://www.adm.yar.ru
Wapen en vlag
Portaal  Portaalicoon   Rusland

Jaroslawl-oblast (Russies: Яросла́вская о́бласть, Jaroslafskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Sentrale Federale Distrik en die hoofstad is Jaroslawl. Dit is redelik naby aan beide Moskou en Sint Petersburg geleë en die hoofstad is op die roete van talle paaie, spoorlyne en waterweë.

Die bevolking in 2010 was 1 272 468.[2]

  1. Amptelike webtuiste van Jaroslawl-oblast. Biografie van Sergei Wachroekof Geargiveer 2 Maart 2012 op Wayback Machine (ru)
  2. Russiese Staatstatistiekdiens (2011). "Всероссийская перепись населения 2010 года. Том 1; Russiese Bevolkingsensus 2010, Vol. 1" (in Russies). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2020. Besoek op 29 Junie 2012.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy