Jason Schwartzman

Jason Schwartzman
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jason Francesco Schwartzman
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1994–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jason Schwartzman is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Rushmore (1998), The Darjeeling Limited (2007), Scott Pilgrim vs. the World (2010), en Moonrise Kingdom (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy