Jean Baudrillard | |
Jean Baudrillard in 2004
| |
Gebore | 29 Julie 1929 Reims, Frankryk |
---|---|
Oorlede | 6 Maart 2007 (op 77) Parys, Frankryk |
Nasionaliteit | Frankryk |
Vakgebied | Massamedia, postmoderniteit |
Beïnvloed deur | Marx, Nietzsche, Freud, Wiener, Mauss, Lévi-Strauss, Lefebvre, Barthes, Bataille, Debord, Dick, Borges, McLuhan, Foucault |
Invloed op | Braschi, Pelevin, Vizenor, Žižek, Die Wachowskis, Benoist, Zerzan |
Jean Baudrillard (Reims, 29 Julie 1929 - Parys, 6 Maart 2007) is 'n Franse sosioloog, kultuurkritikus en 'n filosoof. Sy werke word dikwels geassosieer met postmodernisme en poststrukturalisme.