![]() | |||||||
| |||||||
Gestig | Augustus 1998 | (as NewAir)||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Eerste vlug | 11 Februarie 2000 | ||||||
Fokusstede | |||||||
Lojaliteitsprogram | TrueBlue | ||||||
Vlootgrootte | 285 | ||||||
Bestemmings | 104[1] | ||||||
Hoofkantoor | Brewstergebou Long Island City, Queens, New York, V.S.A. | ||||||
Stigters | David Neeleman | ||||||
Sleutelpersone |
| ||||||
Werknemers | 22 000+ (2021) | ||||||
Webwerf | www |
Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)
JetBlue Airways is 'n Amerikaanse laekostelugredery. Die maatskappy is in Februarie 2000 deur David Neeleman, die destydse uitvoerende hoof, gestig. Sedert 2000 het die lugdiens konstante groei beleef en het intussen groot spilpunte (fokusstede) by Long Beach (Long Beach Lughawe) en Boston (Logan Internasionale Lughawe) opgebou. Ander spilpunte sluit in Oakland (Oakland Internasionale Lughawe), Fort Lauderdale (Fort Lauderdale–Hollywood Internasionale Lughawe) en Washington, D.C. (Dulles Internasionale Lughawe).