John Parker

John Parker.
Die Kongregasionalistiese kerk, Seepunt, ontwerp deur John Parker. Sir J.H. de Villiers het die hoeksteen op 6 Maart 1896 gelê.

John Parker (Greenock, Skotland, 17 September 1866Kaapstad, 16 September 1921) was ’n vooraanstaande Kaapse argitek van 1895 tot sy dood en van 1913 af twee termyne lank die eerste burgemeester van Groter Kaapstad.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy