Joshua Jackson

Joshua Jackson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Joshua Browning Carter Jackson[verwysing benodig]
Geboorte 11 Junie 1978 (1978-06-11)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, regisseur, en vervaardiger
Aktiewe jare 1991–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joshua Jackson (gebore 11 Junie 1978) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent D2: The Mighty Ducks (1994) en in die televisiereekse Dawson's Creek (1998), Fringe (2008), en The Affair (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy