KV35

KV35
Die grafkelder van Amenhotep II
Die grafkelder, met tonele van die Amdoeat.
Die grafkelder, met tonele van die Amdoeat.
Ligging Vallei van die Konings
Land Vlag van Egipte Egipte
Ontdek 9 Maart 1898
Uitgrawings deur Victor Loret
← Vorige
KV34
Volgende →
KV36
Die laaste deel van die grafkelder, waar die oorspronklike sarkofaag op 'n gesonke deel ontdek is.

Graf KV35 is die grafkelder van farao Amenhotep II in die oostelike deel van die Vallei van die Konings in Luxor, Egipte. Dit is later gebruik as die bewaarplek van ander koninklike mummies. Die grafkelder is in Maart 1898 deur Victor Loret ontdek.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy