Kangogrotte

Stalaktiete en stalagmiete in die Kangogrotte
'n Formasie in die Kangogrotte

Die Kangogrotte is in die Swartberg geleë, naby Oudtshoorn in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit word beskou as een van Suid-Afrika se grootste natuurwonders, selfs wêreldbekend.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy