Karatsjai-Balkaries къарачай-малкъар тил qaraçay-malqar til | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Rusland | |
Gebied: | Karatsjai-Tsjerkessië en Kabardino-Balkarië | |
Totale sprekers: | 310 270[1] | |
Taalfamilie: | Turkies Kipchak Kipchak-Cuman Karatsjai-Balkaries | |
Skrifstelsel: | Cyrilliese alfabet Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Rusland | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalbedreigingstatus | ||
EXUitgestorwe taal NE
Nie bedreig nie Dit is 'n kwesbare taal volgens die UNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale.
| ||
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | krc
| |
ISO 639-3: | krc
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Karatsjai-Balkaries (къарачай-малкъар тил /qaraçay-malqar til/) is ’n Turkiese taal wat deur die Karatsjais en Balkariërs gepraat word. Daar is twee dialekte, Karatsjai en Balkaries.