Kasimovium

Periode/
sisteem
Epog/
serie
Tydsnede/
etage
M. jaar
gelede
Perm Sisuralium Asselium jonger
Karboon Pennsylvanium Gzhelium 298,9–303,7
Kasimovium 303,7–307,0
Moskovium 307,0–315,2
Bashkirium 315,2–323,2
Mississippium Serpukhovium 323,2–330,9
Viséum 330,9–346,7
Tournaisium 346,7–358,9
Devoon Laat Famennium ouer
Die verdeling van die Karboon (IKS).

Die Kasimovium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede in onderskeidelik die sisteem en periode Karboon (epog/serie Pennsylvanium). Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.

Die Kasimovium was van sowat 307 tot 303,7 miljoen jaar gelede.[1] Dit is voorafgegaan deur die etage/tydsnede Moskovium en gevolg deur die Gzhelium.

  1. Gradstein et al. (2012)

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy