Kendall Schmidt

Kendall Schmidt
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kendall Francis Schmidt
Geboorte 2 November 1990 (1990-11-02)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2001–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kendall Schmidt (gebore 2 November 1990) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent A.I. Artificial Intelligence (2001) en in die televisiereekse Gilmore Girls (2000), CSI: Miami (2002), en Big Time Rush (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy