Kevin Schmidt

Kevin Schmidt
Geboortenaam Kevin Gerard Schmidt
Geboorte 16 Augustus 1988 (1988-08-16)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Aktiewe jare 2000–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kevin Schmidt (gebore 16 Augustus 1988) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cheaper by the Dozen (2003), The Butterfly Effect (2004), en Alvin and the Chipmunks: The Squeakquel (2009), en in die televisiereeks The Young and the Restless (1973).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy