Kind

'n Kind gebruik 'n rekenaar.
'n Pasgebore baba.

'n Kind (meervoud: kinders) is 'n jong persoon wat nog nie volwassenheid bereik het nie, of 'n persoon wat nog nie puberteit bereik het nie. 'n Babatjie wat nog nie gebore is nie word soms al 'n kind genoem. Iemand kan ook sy/haar ouers se kind genoem word, ongeag van hoe oud die persoon is.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy