Kirof-oblast

Kirof-oblast
Кировская область
Die ligging van Kirof-oblast in Rusland.
Die ligging van Kirof-oblast in Rusland.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Federale distrik Wolga
Ekonomiese streek Wolga-Wjatka
Stigting 7 Desember 1934
Regering
Hoofstad Kirof
Leier Nikita Belich
Amp Goewerneur
Wetgewer Wetgewende Raad
Bevolking
Sensus 2010
Totaal 1 341 312
Volgorde 35ste
Digtheid 11,1/km2
Stedelik 74%
Plattelands 26%
Statistiek
Oppervlakte 120 800 km2
Volgorde 30ste
Tydsone UTC+04:00
Registrasienommer 43
Amptelike tale Russies
Webtuiste http://www.ako.kirov.ru/
Wapen en vlag

Portaal  Portaalicoon   Rusland

Kirof-oblast (Russies: Ки́ровская о́бласть, Kirofskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Wolga- Federale Distrik en die hoofstad is Kirof.

Die oblast het volgens die Russiese sensus van 2010 altesaam 1 341 312 inwoners.[1]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Sensus

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy