Klein-Koerile

Die ligging van die Klein-Koerile (in rooi links onder).
Koenasjir, met die Klein-Koerile daaronder. Sjikotan is heel regs.

Die Klein-Koerile (Russies: Малая Курильская гряда, Malaja Koerilskaja grjada) is 'n groep eilande in die Stille Oseaan en deel van die Koerile-argipel.[1] Dit sluit Sjikotan, Habomai en verskeie eilande naby Sjikotan in.

Die Klein-Koerile is deel van die Joezjno-Koerilski-distrik van Sachalin-oblast in Rusland. Die Japannese regering beweer dié eilande is nie deel van die Koerile nie, maar van Hokkaido, en maak dus aanspraak daarop.[2][3].

  1. "GSE Kurile Islands Sand Lake (Kunashir Island) Fish processing base (Shikotan island) Kurilskie Ostrova". slovari.yandex.ru. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2013. Besoek op 26 Februarie 2020.
  2. Northern Territories Issue
  3. (ru) Управление по вопросам Северных территорий общего департамента губернаторства Хоккайдо

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy