Koejawel

Koejawel
Die Egte koejawel (Psidium guajava)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Psidium
Spesie:
P. guajava
Binomiale naam
Psidium guajava
Ryp koejawels te koop in Bangalore, Indië
Koejawel

Koejawel is 'n plant in die mirtelfamilie (Myrtaceae) en genus Psidium, wat ongeveer 100 spesies van tropiese struike en klein boompies bevat. Hulle is inheems aan Meksiko, Sentraal-Amerika en die noorde van Suid-Amerika. Koejawels word nou gekweek in die hele tropiese en subtropiese gebied van Afrika, Suid-Asië, Suidoos-Asië, die Karibiese Eilande, subtropiese streke van Noord-Amerika, Hawaii, Nieu-Seeland, Australië en Spanje.

  1. "Genus: Psidium L." Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture. 27 Januarie 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Januarie 2009. Besoek op 3 Maart 2010.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy