Komyn

Komyn
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. cyminum
Binomiale naam
Cuminum cyminum
Heel en gemaalde komynsaad

Komyn (Cuminum cyminum) is 'n eenjarige kruidagtige plant, inheems in die Oostelike Middellandse Seegebied tot in Indië. Die sade (elkeen vervat in 'n vrug wat gedroog word) word as spesery gebruik in verskillende kulture se kookkuns, beide in heel- en gemaalde vorm.

  1. "Cuminum cyminum information from NPGS/GRIN". www.ars-grin.gov. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Januarie 2009. Besoek op 13 Maart 2008.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy