Kuberspioenasie

Kuberspioenasie is die geruik van die internet, netwerke of individuele rekenaars deur middel van instaanbedieners[1] om beskermde digitale inligting te verkry sonder die toestemming en kennis van die eienaar van die inligting oor individue, mededingers, groepe, regerings en vyande vir persoonlike, ekonomiese, politieke of militêre voordeel. Metodes sluit in kuberkraaktegnieke en kwaadwillige sagteware, insluitend Trojaanse perde en spioenasiesagteware.[2][3] Dit kan heeltemal aanlyn gedoen word vanaf rekenaarlokale van professionele persone op basisse in die buiteland, of dit kan infiltrasie tuis behels deur rekenaar-opgeleide konvensionele spioene en molle, of in ander gevalle kan dit die kriminele werk wees van kwaadwillige kuberkrakers en sagteware-programmeerders.[2]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named geosurf
  2. 2,0 2,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named pcmag
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named techopedia

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy