| |||||||
Gestig | 29 Desember 1928[2] | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Hoofspille | Warskou Chopin-lughawe | ||||||
Lojaliteitsprogram | Miles & More | ||||||
Alliansie | Star Alliance | ||||||
Subsidiêre | LOT Charters | ||||||
Vlootgrootte | 75 | ||||||
Bestemmings | 120[3] | ||||||
Houermaatskappy | Polish Aviation Group | ||||||
Sleutelpersone | Rafał Milczarski, HUB | ||||||
Omset | PLN 4.798 miljard (2017)[4] | ||||||
Bedryfsinkomste | PLN 273 miljoen (2017) | ||||||
Netto inkomste | PLN 288 miljoen (2017)[4] | ||||||
Wins | PLN 354 miljoen (2017) | ||||||
Totale bates | PLN 5.228 miljard (2017) | ||||||
Totale ekwiteit | PLN 394 miljoen (2017) | ||||||
Webwerf | www |
Polskie Linie Lotnicze LOT is 'n vlagdraer-lugredery gebaseer in Pole.[5] Dit het 5 000 werknemers en bedien 120 roetes. Die tuisbasis is die Warskou Chopin-lughawe.
Die naam Polskie Linie Lotnicze beteken Poolse lugredery, LOT beteken 'die vlug' in Pools.