Laerskool Simon van der Stel

Laerskool Simon van der Stel
Leuse Waarheid wen
Gestig Augustus 1928
Tipe Staatskool
Hoof Mev. Laurika Hefer
Leerlinge 191 (2020)
Grade gr.R - gr.7
Adres Waterloo Green, Wynberg
Stad Kaapstad
Provinsie Wes-Kaap
Land Suid-Afrika
Kleure          
Webblad http://www.simonvanderstel.co.za
Die skoolsaal.
Die skool se leerders en onderwysers in November 2010.

Die Laerskool Simon van der Stel in Wynberg was tot einde 2019 die enigste oorblywende Afrikaansmediumskool in die suidelike voorstede van Kaapstad (naas Laerskool Paul Greyling in Vishoek), maar begin 2020 het die skool parallelmedium geword toe Engelse leerders in gr. R en gr. 1 ingeneem is.


From Wikipedia, the free encyclopedia ยท View on Wikipedia

Developed by Tubidy