Laventel

Laventel
Gewone laventel (Lavandula angustifolia)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. angustifolia
Binomiale naam
Lavandula angustifolia
Miller[1]
Sinonieme
  • Lavandula officinalis Chaix ex Vill.[1]
  • Lavandula pyrenaica[1]
  • Lavandula vera[1]

Laventel (Lavandula angustifolia), meestal ware laventel of English lavender, alhoewel nie oorspronklik van Engeland nie,[2] voorheen L. officinalis, is 'n blomdraende plant in die familie Lamiaceae. Dit is inheems aan die Mediterreense gebied (bv. Spanje, Frankryk, Italië en Kroasië).

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Lavandula angustifolia information from NPGS/GRIN". www.ars-grin.gov. Besoek op 12 April 2008.
  2. "BSBI List 2007" (in Portugees). Botanical Society of Britain and Ireland. Geargiveer vanaf die oorspronklike (xls) op 3 Maart 2016. Besoek op 17 Oktober 2014.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy