Lebomboberge

Lebomboberge
'n Deel van die Lebomboberge, insluitend Spookberg soos gesien vanaf Mkuze 'n Deel van die Lebomboberge, insluitend
Spookberg soos gesien vanaf Mkuze
Ligging KwaZulu-Natal, Eswatini, Limpopo, Suid-Afrika
Hoogte 776 meter bo seevlak
Koördinate 26°15′0″S 32°0′0″O / 26.25000°S 32.00000°O / -26.25000; 32.00000
Bergtipe Rioliet en basalt
Ligging van Lebomboberge op 'n kaart (Suid-Afrika)
Lebomboberge
Lebomboberge

Die Lebomboberge, is 'n 800 km lang, smal bergreeks in Suider-Afrika. Die berg strek van Hluhluwe in KwaZulu-Natal in die suide tot by Punda Maria in die Limpopo in Suid-Afrika in die noorde. Sommige dele van die berg is ook te vinde in Mosambiek en Eswatini.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy