Lewis Hamilton

Lewis Hamilton
Hamilton by die 2022 São Paulo Grand Prix
Geboortedatum 7 Januarie 1985 (1985-01-07)[1]
Geboorteplek Stevenage, Hertfordshire, Engeland, VK
Volle naam Lewis Carl Davidson Hamilton
Nasionaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Brits
Aktiewe jare 2007–tans[2]
Ou span(ne) McLaren-Mercedes
Span in 2024 Mercedes AMG Petronas[3]
Motornommer 44[4]
Inskrywings 346 (346 begin)
Kampioenskappe 7 (2008, 2014, 2015, 2017, 2018, 2019 en 2020)
Oorwinnings 105
Podiums 201
Loopbaanpunte 4789.5
Voorste wegspronge 104
Vinnigste rondtes 67
Eerste F1-wedren 2007 Australiese Grand Prix
Eerste wen 2007 Kanadese Grand Prix
Laaste wen 2024 Belgiese Grand Prix
Laaste inskrywing 2024 Belgiese Grand Prix
Laaste seisoen 2023
Verlede jaar plek 3de (234 punte)

Lewis Hamilton[5] (gebore in Stevenage, Hertfordshire, Engeland op 7 Januarie 1985) is 'n Britse Formule Een-renjaer. Hy is die wêreldbestuurderskampioen in 2008, 2014, 2015, 2017, 2018, 2019 en 2020 en is sedert 2013 deel van die Mercedes AMG Petronas F1-span, tans saam met sy spanmaat George Russell.

Lewis Hamilton (voor) spook sake uit met spanmaat Nico Rosberg in 2013.
  1. Kelso, Paul (20 April 2007). "Profile: Lewis Hamilton". The Guardian. London. Besoek op 26 Junie 2008.
  2. Scott, Matthew. "Lewis Hamilton Biography". gpfans.com. GP Fans. Besoek op 5 November 2019.
  3. "Hamilton signs new two-year contract with Mercedes". formula1.com (in Engels). 3 Julie 2021. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Junie 2022. Besoek op 18 Junie 2022.
  4. "Hamilton to keep 44 as car number". GP Update. Besoek op 25 November 2014.
  5. Hamilton, Lewis (2007). Lewis Hamilton: My Story. HarperSport. p. 33. ISBN 978-0-00-727005-7.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy