Likoed

Likoed
הליכוד
Logo van die betrokke party.
Leier Benjamin Netanyahu‎
Gestig 1973 (alliansie)
1988 (verenigde party)
Hoofkwartier Metzudat Ze'ev, 38 King George Street, Tel Aviv, Israel
Ideologie Nasionale liberalisme, Liberale konserwatisme, Revisionistiese Sionisme (histories)
Webblad likud.org.il

Die Likoed (Hebreeus: הליכוד, uitspraak: 'lie-Koed', Afrikaanse betekenis: Eenheid) is 'n Israeliese politieke party van konserwatief-liberale oortuigings. Hulle is ook sekulêr-Sionisties, maar daar is 'n duidelike godsdienstig-Sionistiese invloed te bespeur.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy