Likopeen

Likopeen

Bal-en-stokkiemodel van die likopeenmolekuul
Chemie
IUPAC-naam ψ,ψ-karoteen
Chemiese formule C40H56
Voorkoms Dieprooi vastestof
CAS-nommer 502-65-8
Eienskappe
Digtheid 0.889 g/cm3
Smeltpunt 177 °C [1]
Kookpunt 661 °C
Oplosbaarheid Onoplosbaar

Likopeen is 'n organiese verbinding wat geklassifiseer word as 'n tetraterpeen en 'n karoteen. Likopeen (van die Nieu-Latynse Lycopersicon, die tamatiespesie) is 'n helderrooi karotenoïedkoolwaterstof wat in tamaties en ander rooi vrugte en groente voorkom.

  1. Haynes, William M., red. (2011). CRC Handbook of Chemistry and Physics (92nd uitg.). CRC Press. p. 3.94. ISBN 978-1439855119.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy