Linda Kasabian

Linda Kasabian
Gebore  21 Junie 1949 (1949-06-21)
Ander name  Linda Darlene Drouin
(geboortenaam)
Linda Christian
Vonnisbesonderhede
Status  Vry, was staatsgetuie in die moordverhoor van ander lede van die Mansonbende

Linda Darlene Kasabian (gebore Drouin; 21 Junie 1949) is 'n voormalige lid van die Mansonbende. Hoewel sy teenwoordig was ten tyde van beide die Tate- en LaBianca-moorde, was sy 'n sleutelgetuie in die staatsaanklaer, Vincent Bugliosi, se vervolging van Charles Manson en van sy volgelinge vir die moorde in 1969 en het sy immuniteit gekry.


From Wikipedia, the free encyclopedia ยท View on Wikipedia

Developed by Tubidy