M1 (Johannesburg)

Metropolitaanse roete M1 shield

Metropolitaanse roete M1
Roete-inligting
Onderhou deur Johannesburgse Padagentskap en Gautengse Departement van Paaie en Vervoer
Lengte18,5 mi (29,6 km)
Bestaan1967 – tans
Belangrike aansluitings
Noordpunt N1 Westelike Verbypad en N3 Oostelike Verbypad naby Buccleuch
  N1 Buccleuch-wissellaar
R55 Woodmeadrylaan
M60 Marlbororylaan
M40 Graystonrylaan
M30 Corlettrylaan
M31 Atholl-Oaklandsweg
M20 Glenhovewegverlenging
R25 11de Laan (slegs M1 Noord)
M16 Rivieraweg (slegs M1 Suid)
M16 1ste Laan (slegs M1 Noord)
M31 Houghtonrylaan/Joe Slovorylaan (slegs M1 Suid)
M9 Oxfordweg (slegs M1 Noord)
M27 Jan Smutslaan
M71 Empireweg
M10 Smitstraat
Carrstraat (slegs M1 Suid)
M2 Villageweg Selby en M2 Motorweg
M2 Crown-wisselaar
M27 Booysensweg
M17 Xavierweg
N12 Uncle Charlies-wissellaar
M68 Columbinelaan
Suidpunt R82 in Meredale, Johannesburg
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
Wits se Origins-sentrum langs die M1-hoofweg

Die M1, amptelik bekend as die De Villiers Graaff-motorweg is 'n metropolitaanse motorweg en belangrike snelweg deur die kern van die megastad Johannesburg. Die snelweg verbind die suidelike gebiede (insluitend Booysens, Eldorado Park en Soweto) met die middestad en gaan ook verder noord deur Sandton en verbind verder met die Ben Schoeman-hoofweg.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy