Mangalore Internasionale Lughawe

Mangalore Internasionale Lughawe
IATA: IXEICAO: VOML
Opsomming
Tipe lughawe Openbare-privaatvennootskap
Eienaar Lughawensowerheid van Indië
Operateur Mangaluru International Airport Limited[1]
Bedien Mangalore
Ligging Bajpe, Mangalore, Karnataka, Indië
Geopen 25 Desember 1951 (1951-12-25)[2]
Fokuspunt vir
Hoogte bo seevlak 103 m / 337 vt
Koördinate 12°57′41″N 074°53′24″O / 12.96139°N 74.89000°O / 12.96139; 74.89000
Webtuiste mangaluru.adaniairports.com
Landkaart
IXE is in Indië
IXE
IXE
Ligging van die lughawe in Karnataka in Indië
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
09/27 1 615 5 299 Teer
06/24 2 450 8 038 Teer
Statistieke (April 2022 - Maart 2023)
Passasiers 1 794 054 (76%)
Lugbewegings 14 475 (42%)
Vrag (ton) 2 425 (52%)
Bron: Lughawensowerheid van Indië (AAI)[3][4][5][6]

Mangalore Internasionale Lughawe (IATA: IXE ICAO: VOML) is 'n internasionale lughawe[7] wat die kusstad Mangalore in Indië bedien. Dit is een van slegs twee internasionale lughawens in Karnataka, die ander is Kempegowda Internasionale Lughawe, Bangalore. Benewens binnelandse bestemmings, vertrek vlugte daagliks na groot stede in die Midde-Ooste. Die lughawe is aanvanklik Bajpe Aerodrome genoem, toe dit op 25 Desember 1951 geopen is deur die voormalige Eerste Minister Jawaharlal Nehru wat met 'n Douglas DC-3-vliegtuig hier geland het.[8][9]

  1. "Mangaluru International Airport". cbonds.com. Besoek op 7 Maart 2023.
  2. "First man who landed in Mangalore: Airport is fine". Rediff News. 26 Mei 2010. Besoek op 31 Mei 2010.
  3. "Annexure III – Passenger Data" (PDF). aai.aero. Besoek op 24 April 2023.
  4. "Annexure II – Aircraft Movement Data" (PDF). aai.aero. Besoek op 24 April 2023.
  5. "Annexure IV – Freight Movement Data" (PDF). aai.aero. Besoek op 24 April 2023.
  6. "Mangaluru International Airport records 76% growth in passenger traffic". The Economist Times. 13 April 2023. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 April 2023.
  7. Cabinet grants international airport status to five airports The Economic Times.
  8. "First man who landed in Mangalore: Airport is fine". Rediff News. 26 Mei 2010. Besoek op 31 Mei 2010.
  9. "The Green Green Fields of Home". Manglorean.com. 29 September 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Julie 2011. Besoek op 13 Maart 2008.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy