Mangel

Vergrote mangels

Die mangels is die area van die limfweefsel aan beide kante van die menslike keel. 'n Infeksie van die mangels word mangelontsteking genoem. In die algemeen word met "mangels" die palatiese mangels wat aan die agterkant van die keel gesien kan word, bedoel.

Adenoïede (neusmangels) is 'n massa limfkliere wat agter die nasale kanaal en aan die bo-kant van die keel geleë is.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy