Manna (graan)

Pêrelbalalagras in die veld
Vingermanna in die veld
Ryp kop van prosomanna
Ontkiemende mannaplant

Manna is een van die minderbekende en kleiner graansoorte. Voorheen was dit in Afrika die vernaamste bron van meel vir die bak van brood.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy