Marda Vanne

Marda Vanne
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Marda Vanne in 1952

Geboortenaam Margaretha van Hulsteyn
Geboorte 27 September 1896
Pretoria of Johannesburg
Sterfte 27 April 1970
Londen, Engeland
Nasionaliteit Suid-Afrikaans / Brits
Ouers Sir Willem van Hulsteijn en Margaretha Pronk
Lewensmaat Adv. Hans Strijdom (huwelik ontbind)
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marda Vanne was die verhoognaam van die professionele Suid-Afrikaansgebore aktrise en regisseur Scrappy van Hulsteyn.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy