Mario Monti

Mario Monti, OMRI (gebore op 19 Maart 1943) is 'n Italiaanse ekonoom wat van 2011 tot 2013 as die Eerste minister van Italië gedien het.

Hoewel hy nooit 'n verkose politikus was nie, het hy 'n regering van tegnokrate gelei in die nasleep van die Italiaanse skuldkrisis.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy