Markus die Evangelis

Markus die Evangelis

'n Miniatuur in 'n Armeense Evangelie-manuskrip uit 1609, gehou deur die Bodleian-biblioteek

Evangelis, Martelaar
Gebore c. 12 n.C., Cirene (volgens Koptiese tradiese)[1]
Sterfte c. 68 n.C (op 56), Alexandrië, Egipte, Romeinse Ryk
Vereer in Alle Christelike kerke wat Heiliges vereer.
Pelgrimsoord
Feesdag
Attribute Gevleuelde Leeu
Beskermheilige Advokate, Venesië,[2] Kopte, Egipte,[3] Mainar, Podgorica[4]

Markus die Evangelis (Grieks: Μάρκος) ook bekend as Johannes Markus of Sint Markus, is die eerste pariarg van Alexandrië en die persoon wat tradisioneel beskou word as die skrywer van die Evangelie volgens Markus. Moderne kritiese Bybeldeskundiges het egter tot die gevolgtrekking gekom dat die Evangelie van Markus deur 'n anonieme skrywer geskryf is, en nie deur Markus nie. Volgens kerklike tradisie het Markus die biskopsetel van Alexandrië gestig, wat een van die vyf belangrikste setels van vroeë Christendom was. Sy feesdag word op 25 April gevier, en sy simbool is die gevleuelde leeu.[5]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named cocn
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Walsh, p. 21
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ASmith
  4. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named borba
  5. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named EECp720

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy