Masjonaland-Wes

Ligging van Masjonaland-Wes in Zimbabwe (rooi).

Masjonaland-Wes is 'n provinsie in noordelike Zimbabwe met sowat 1,9 miljoen inwoners (2022).[1] Die hoofstad is Chinhoyi (voorheen bekend as Sinoia).

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named :0

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy