Mbombela Plaaslike Munisipaliteit

Mbombela
Kaart van Suid-Afrika wat Mbombela in Mpumalanga aandui
Provinsie Mpumalanga
Distriksmunisipaliteit Ehlanzeni
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode MP322
Burgemeester Sibusiso Mathonsi
Hoofstad Nelspruit
Grootste tale Swazi, Afrikaans, Engels
Area 5 394 km²  
Bevolking 588,794 (2011)

Die Mbombela Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit in Mpumalanga, Suid-Afrika. Op 3 Augustus 2016, na afloop van die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2016, is die Umjindi Plaaslike Munisipaliteit by Mbombela ingelyf.[1]

  1. "The Local Government Handbook" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Augustus 2017. Besoek op 27 Augustus 2017.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy