Melanie Griffith

Melanie Griffith
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Melanie Richards Griffith
Geboorte 9 Augustus 1957 (1957-08-09)
Manhattan, New York, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3, insluitende Dakota Johnson
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1969–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Melanie Griffith (gebore 9 Augustus 1957) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Body Double (1984), Something Wild (1986), Working Girl (1988), en Lolita (1997).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy