Mercedes-Benz M102 enjin

  Mercedes-Benz M102-enjin
Oorsig
Vervaardiger Mercedes-Benz
Konfigurasie Inlynviersilinder
Afmetings
Inhoudsmaat 1,8 L (1 797 cc)
2,0 L (1 997 cc)
2,3 L (2 299 cc)
2,5 L (2 463 cc)
2,5 L (2 498 cc)
Boorwydte 89 mm
95.5 mm
97.3 mm
Slaglengte 80.25 mm of 82.8 mm
Drukverhouding 10.5:1
Massa 118 kg
Stelsels
Klepwerking SOHC 2 kleppe per silinder of
DOHC 4 kleppe per silinder
Brandstoftipe Petrol
Brandstofstelsel 175 CDT vergasser of
Multipunt-brandstofinspuiting
Smeerstelsel Druksirkulasie
Verkoelingstelsel Waterverkoel
Bestuurstelsel Bosch KE-Jetronic
Enjinlewering
Kraglewering 63-173 kW
Wringkrag 154-245 Nm

Die M102 Mercedes-Benz-enjinfamilie was in die 1980's en vroeë negentigerjare 'n inlynviersilinder-petrolenjin. Dit is 'n relatiewe oorhoekse enjin met 'n groot boor en 'n kort slag in vergelyking met die M115-enjin wat gedurende dieselfde tydperk gebruik is.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by razib.in