Mercedes F1 W06 Hybrid

Mercedes F1 W06 Hybrid

Nico Rosberg in die F1 W06 Hybrid
Oorsig
Vervaardiger Mercedes AMG Petronas F1-span
Produksie 2015
Montering  Verenigde Koninkryk
Bakwerk en onderstel
Klas Formule Een
Uitleg Oopwiel, agterwieldryf
Platform 1.6 Liter V6 Turbo
Spesifikasies
Enjin(s) Mercedes-Benz PU106B Hybrid
Lengte 5000 mm
Breedte 1800 mm
Hoogte 950 mm
Massa 702 kg insl. bestuurder

Die Mercedes F1 W06 Hybrid was die Formule Een renmotors van die Mercedes AMG Petronas F1-span vir die Formule Eenwêreldkampioenskap in 2015. Dit was die sewende Mercedes Formule Eenmotor. Die motor is op 1 Februarie 2015 by die Jerez-renbaan bekendgestel. Die eerste foto's van die motor is reeds op 29 Januarie 2015 vrygestel na 'n paar rondtes voltooi is as deel van 'n fotodag by Silverstone.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy