Meter per sekonde

Meter per sekonde is 'n SI afgeleide eenheid van spoed (skalaar) en snelheid (vektor), wat gedefinieer word deur die afstand in meter gedeel deur die tyd in sekonde. Die simbool word algemeen as m/s en soms as m·s-1 geskryf.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy