Michael Q. Schmidt

Michael Q. Schmidt
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Michael Quentin Schmidt
Geboorte 20 April 1953 (1953-04-20)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Q. Schmidt (gebore 20 April 1953) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Harry Potter and the Sorcerer's Stone (2001) en in die televisiereekse Let's Paint TV (2001) en Tim and Eric Nite Live (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy