Michael Williams (akteur)

Michael Williams
Geboorte (1935-07-09)9 Julie 1935
Sterfte 11 Januarie 2001 (op 65)
Nasionaliteit Engels
Kinders Finty Williams
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1961–1999
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Williams (9 Julie 1935 – 11 Januarie 2001) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Eagle in a Cage (1972) en Henry V (1989), en in die televisiereekse A Fine Romance (1981) en Conjugal Rites (1993).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy