Middelbestuur

Middelbestuur (of middelvlakbestuur) is die gedeelte van ondernemings wat die hoofde van die verskillende afdelings uitmaak. Middelbestuur doen verantwoording aan die topbestuur, en bestaan gewoonlik uit, onder meer, menslike hulpronne-, verkoops-, aankoop-, en bemarkingsbestuurders at aangestel is op grond van hul spesialiskennis. Middelbestuur verbind die topbestuur en die laerbestuur met mekaar.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy